Jaarboeke

Grondslagfasestudies 404


 
Modulekode JFP 404
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Verstaan, beplan, implementer en assesseer leer deur speel om leer en ontwikkeling in die vroeë kinder jare te bevorder, veral in Graad R. Die volgende onderwerpe word behandel: die doel van vroeë kinderonderwys, die rol van spel in Graad R klaskamers, die ontwikkelingsmylpale van 3 tot 6 jariges, die daaglikse program vir Graad R insluittend gestruktureerde, roetine en vrye spel aktiwiteite sowel as algemene beginsels en hulpbronne vir ’n Graad R klaskamer.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes
Kontaktyd 42 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences